Goeie dag Ek is regtig ongelukkig omdat ek 'n ou verpakking ontvang het soos die een op die foto aangeheg. Ek het die afgelope 1½jaar reeds die produk in die rooi verpakking in gebruik en was ook onder die indruk dit is wat ek gaan ontvang. Sal u asb. die produk kan vervang. Ek hoor graag van u. Chrisna Smit
Redken Frizz Dismiss Rebel Tame - Anti-Frizz Leave-In Treatment 250ml


